Al-Fur'kan

الفرقان
  Soera 25 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Fur‘kân
Transliterasie Al-Foer'kaan
In Afrikaans "Die Kriterium"
Deel 18-19
Ajat 77

Al-Fur‘kân (Arabies: الفرقان, "Die Kriterium") is die 25ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 77 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy